Spreuke – eenjaarleesplanMfano

Hierdie vers sluit by die ander spreuke aan wat wys hoe 'n vriendelike woord iemand kan opbeur (Spreuke 12:25) deur ook jou eie verantwoordelikheid aan te spreek om 'n positiewe gesindheid te kweek. 'n Vrolike hart – "'n hart wat jubel" – is genesend, terwyl 'n verslae gees – "'n vergruisde gees" – jou siek kan maak (Esegiël 37:1-4 se droë bene).
Andiko
Kuhusu Mpango huu

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More