EsterSample

Oordenkingsvrae:
1. Hoe het Mordegai die Jode gehelp om hulself te verdedig teen Haman se proklamasie?
2. Wat was die uitkoms van beide Mordegai en Haman se proklamasies?
3. Hoekom dink jy was dit so belangrik vir Ester en Mordegai om seker te maak dat hulle volk onthou wat God vir hulle gedoen het deur elke jaar die Purimfees te vier?
4. God se naam word nooit in die boek Ester genoem nie. Watter gebeure in hierdie boek dui vir ons sy teenwoordigheid regdeur die verhaal aan?
5. Hoe kan ons die lesse in die boek Ester in vandag se lewe toepas?
About this Plan

In 'n wêreld wat daagliks 'n uitdaging op ons geloof plaas, is dit meer belangrik as ooit om sterk en dapper te wees en op te staan vir wat reg is. Die boek Ester is tydloos en is net so toepaslik vir ons lewens vandag. Kom ons leer van Ester om te kies om dapper te wees en die regte ding te doen, te midde van onsekerheid.
More
Related Plans

Genesis | Reading Plan + Study Questions

Live Well | God's Plan for Your Wellbeing

Breaking Free From Shame
To the Ends of the Earth: Devotions in Acts Part 2

Film + Faith - Friends and Mentors

40 Rockets Tips - Workplace Evangelism (6-10)

Watch With Me Series 6

Heaven (Part 2)

Leviticus | Reading Plan + Study Questions
