EsterSample

Oordenkingsvrae:
1. Wat was koning Ahasveros se reaksie toe hy vir koningin Ester sien?
2. Hoekom, dink jy, het Ester vir beide koning Ahasveros en Haman na haar maaltyd toe genooi?
3. Haman se gesprek met sy vrou en vriende het hulle gesindheid teenoor die Joodse volk geopenbaar. Wat het hulle voorgestel moet Haman bou en hoekom? Hoe wys dit dat die mense met wie ons assosieer die geleentheid kan gebruik om ons voorkeure te beïnvloed? Watter beter raad moes hulle aan hom gegee het?
4. Hoekom dink jy kon die koning daardie nag nie slaap nie? Wie het namens Mordegai agter die skerms gewerk?
5. Hoekom het Haman gedink die koning praat van hom? Wat sê dit van Haman se karakter?
About this Plan

In 'n wêreld wat daagliks 'n uitdaging op ons geloof plaas, is dit meer belangrik as ooit om sterk en dapper te wees en op te staan vir wat reg is. Die boek Ester is tydloos en is net so toepaslik vir ons lewens vandag. Kom ons leer van Ester om te kies om dapper te wees en die regte ding te doen, te midde van onsekerheid.
More
Related Plans

Everyday Rays: Finding God in Every Season

The Church - Acts

Unshakeable: Stand Firm

Guard What Matters Most: Your Family Time

Read the New Testament in a Month

Wisdom in Business

When He Sent

Solus Christus : Bible Reading Community

Horizon Church February Bible Reading Plan - Faith to Move Forward: Joshua
