Skeppingsdoel van die MensSample

Vaderhart van God
Vandag se stuk openbaar die karakter van ʼn liefdevolle God en Vader in die lig van die Nuwe Testament.
- God het Jesus klaar in ons plek gestraf; die straf is dus in Jesus volbring. Sien. Dis soms nodig om sekere waarhede te herhaal: Rom. 10:17; Joh. 8:32.
- Pa’s gee aan kinders identiteitswaardes en ma’s gee liefdeswaardes, alhoewel dit ook oorkruis: Ps. 103:13; Jes. 9:6; Mal. 1:6; Matt. 23:9; Joh. 20:17; 2 Kor. 6:18; Jak. 1:17.
- God gebruik ʼn Vader-Seun-verhouding om sy liefde aan ons te openbaar: Joh. 3:16; Matt. 6:9-13.
- God as Vader is ʼn:
- Voorsiener (Fil. 4:19);
- Beskermer (Ps. 91);
- Priester (Ps. 46:2; 54:6) - Hy dien ons; soos Jesus was die Vader ook my voete!
- Verder is Hy ook ʼn Leraar in woord en daad en ʼn Identiteitsgewer (Rom. 8:15; Gal. 4:4-7).
Ons word deur Jesus geleer om na God die Vader te kyk as:
- ʼn Ewige Vader (Jes. 9:5 - Hy is altyd daar vir my).
- Vol toewyding (Fil. 1:6 - Hy voltooi die werk).
- Vrygewig (Rom. 8:32 - Hy wil my seën - Jes. 65:16).
- Vergewensgesind (Ps. 103:10-12).
- Toeganklik (Jak. 4:8).
- Een wat luister (Jer. 33:3; Rom. 10:13).
- Een wat altyd aan ons dink (Jes. 49:14-16).
- Iemand wie se hart in beroering is oor my (Jer. 31:20).
- Iemand wat by my wil uitkom (Hos. 11:1-4 - die klem val op wat Hy gedoen het om by my uit te kom).
- Iemand wie se goedheid my tot bekering lei (Rom. 2:4; Tit. 3:5).
“If I do not get acquainted with my true Heavenly Father I can lose my way among strangers.”
About this Plan

Die skeppingsdoel van die mens is God se liefdesplan met sy liefdeskepsel. In hierdiee leesplan fokus ons op die liefdevolle Vaderhart van God vir elke mens. God het die mens innig lief en Hy het ʼn kosbare plan met elke mens se lewe.
More
Related Plans

More Than a Feeling

Film + Faith - Superheroes and the Bible

Launching a Business God's Way

Living Large in a Small World: A Look Into Philippians 1

Stop Living in Your Head: Capturing Those Dreams and Making Them a Reality

How to Become a Real Disciple

RETURN to ME: Reading With the People of God #16

Contending for the Faith in a Compromised World

Forever Forward in Hope
