Wees Bly - Vier die AdventtydSample

Oordenkingsvrae:
1. Wat is sommige van die dinge wat Jesus vir ons kom gee het om ons kinders van God te maak?
2. Hoe kan jy begin om 'n lewe van lofprysing en blydskap te kweek oor wie Jesus is en wat Hy vir jou gedoen het?
3. Sien jy daarna uit om God se heerlikheid in die hemel te sien? Hoekom? Waar het jy die afgelope tyd God se heerlikheid in jou lewe gesien?
4. Wat het jy nodig om die ware vrede in Christus te ervaar? Hoe kan jy dit vandag begin beoefen?
5. Waarom dink jy is dit belangrik om te groei in die kennis van die heerlikheid van Jesus, veral soos ons poog om ander van Hom te vertel? Wie is iemand in jou invloedskring met wie jy hierdie week die goeie nuus van die evangelie kan deel?
About this Plan

Het jy al ooit gewonder waarom ons gedurende die Adventtyd so baie jubel en sing? Die eerste liedere oor die geboorte van ons Verlosser is in die evangelie van Lukas opgeteken en is deur eerste-eeuse Jode gesing - Maria, Sagaria, Simeon asook 'n wonderlike engelekoor. Ons gaan vir vier weke luister hoe hierdie toegewyde Jode en die engele aan hulle blydskap uitdrukking gegee het met die geboorte van die langverwagte Messias.
More
Related Plans

The God of Times and Seasons

Essentials for the New Year

The Holy Spirit

Waiting for (Christ)mas

Prayer: From Natural to Supernatural

And He Shall Be Called: Advent Devotionals, Week 4

Kingdom Marriages: A 5-Day Plan to Build a Christ-Centered Relationship

In Every Season: Trusting God in Life’s Transitions

A Thrill of Hope
