Wees Bly - Vier die AdventtydSample

Oordenkingsvrae:
1. Watter omstandighede in jou lewe maak dit vir jou moeilik om God te loof? Wat kan jy uit Maria se voorbeeld van lofprysing leer?
2. Hoe laat dit jou voel om te weet dat God heilig is? Is jy dankbaar vir sy eienskappe en vir die feit dat Hy so anders as ons is?
3. As Christene hoef ons nie meer vir God bang te wees nie, maar ons moet Hom steeds vrees. Hoe sal jy die verskil verduidelik tussen vrees vir God volgens die Skrif en vrees vir iemand volgens die wêreld se definisie?
4. Waarom sê Jesus: “Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel”? Hoe kan jy begin om na God te draai wanneer jy arm van gees is wetende dat jy met genade, vertroosting en liefde ontmoet sal word?
5. Waarom is dit vertroostend om te weet dat God nooit die verbond verbreek of vergeet wat Hy het met sy mense gemaak het nie? Hoe beïnvloed dit hoe jy elke dag sien?
About this Plan

Het jy al ooit gewonder waarom ons gedurende die Adventtyd so baie jubel en sing? Die eerste liedere oor die geboorte van ons Verlosser is in die evangelie van Lukas opgeteken en is deur eerste-eeuse Jode gesing - Maria, Sagaria, Simeon asook 'n wonderlike engelekoor. Ons gaan vir vier weke luister hoe hierdie toegewyde Jode en die engele aan hulle blydskap uitdrukking gegee het met die geboorte van die langverwagte Messias.
More
Related Plans

Standing Strong in the Anointing: Lessons From the Life of Samson

Decide to Be Bold: A 10-Day Brave Coaches Journey

From PlayGrounds to Psychwards

7 Ways to Grow Your Marriage: Wife Edition

The Key of Gratitude: Accessing God's Presence

NT One Year Video - Q1

10-Day Marriage Series

A Spirit-Filled Life

Blessed Are the Spiraling: 7-Days to Finding True Significance When Life Sends You Spiraling
