Wees Bly - Vier die AdventtydSample

Memoriseervers:
“Lofwaardig is die Here, die God van Israel, want Hy het sy volk in genade opgesoek en vir hulle verlossing bewerk.”
Lukas 1:68
Uitdaging vir die week:
Terwyl ons die Adventtyd binnegaan, watter praktiese stappe kan jy doen om genoeg tyd van stilte te hê vir gebed en Bybelstudie? Baie dikwels is dit een van die besigste tye van die jaar. Dit kan 'n uitdaging wees om ons prioriteite reg te hou. Vra God vir spesifieke hulp hiermee. Een manier om tyd in die Woord van God deur te bring, is deur Maria se loflied in Lukas 1:46-55, ook bekend as die Magnificat, te memoriseer. Begin hierdie week om Lukas 1:46-48 te memoriseer.
Scripture
About this Plan

Het jy al ooit gewonder waarom ons gedurende die Adventtyd so baie jubel en sing? Die eerste liedere oor die geboorte van ons Verlosser is in die evangelie van Lukas opgeteken en is deur eerste-eeuse Jode gesing - Maria, Sagaria, Simeon asook 'n wonderlike engelekoor. Ons gaan vir vier weke luister hoe hierdie toegewyde Jode en die engele aan hulle blydskap uitdrukking gegee het met die geboorte van die langverwagte Messias.
More
Related Plans

Refresh My Soul: Discovering God’s Promises for a Purposeful Life

5 Cornerstones of Godly Leadership

Begin Your Day God’s Way

When the Heart Cries Out for God: A Look Into Psalms

The Service Practice
Love God Greatly - Secure in Christ: One Faith, One Family, One Savior

Rules of Resilience: How to Thrive in a World of Change and Uncertainty

Philippians - Life in Jesus

Focus to Flourish: 7 Days to Align Your Life and Art With God’s Best
