Nogtans sal ekSample

Hoop
"Vriend, moenie hoop verloor nie."
Maak aanpassings en bring nodige veranderings aan. Maar moet nooit hoop verloor nie (Spreuke 13:12).Wanneer 'n mens hoop verloor, verloor jy jou houvas op die lewe. Met hoop kan jy skep. Met hoop kan jy verby gegrendelde deure kyk om 'n blink toekoms te sien. Hoopvolle mense word nie slawe van hulle omstandighede nie. Om hoopvol te bly beteken nie om in ontkenning te leef nie. Beslis nie. Om hoopvol ten spyte van omstandighede te wees beteken dat jy weet in wie jy glo (2 Timoteus 1:12) — en dat jy daarvan oortuig is dat Hy by magte is om oneindig meer te doen as wat jy ooit kan bid of dink (Efesiërs 3:20).
About this Plan

Hoe kry 'n mens 'n vastrapplek wanneer dit vir jou voel asof jou wêreld uitmekaarval? Hoe maak jy en waarheen gaan jy wanneer dinge nie uitwerk soos jy gehoop het nie? Luister, jy kan waarlik God se hart vir jou vertrou. Moenie toelaat dat die storms aan die buitekant onstuimigheid in jou binnemens veroorsaak nie.
More
Related Plans

Biblical Marriage

A Spirit Filled Moment

The Heart Work

Refresh Your Soul - Whole Bible in 2 Years (6 of 8)

Be Good to Your Body

A Spirit-Filled Moment: Encountering the Presence of God

Christian Forgiveness

LIVING LETTERS: Showing JESUS Through Your Life

Refresh Your Soul - Whole Bible in 2 Years (5 of 8)
