Nogtans sal ekSample

Houding
"Vriend, dit is noodsaaklik dat jy dit vir jouself sal uitmaak dat die lewe groter is as dit wat met jou gebeur."
Jy kan weliswaar nie altyd keer wat met jou gebeur nie — maar jy moet gewis verantwoordelikheid neem vir die gedagtes wat jy koester, jou gesindheid, gesprekke, gedrag en gewilligheid om genade te betoon. Dit is van kardinale belang dat jy gelowig standpunt moet inneem deur van jouself te sê wat God van jou sê. Jy moet 'n ten-spyte-van-mentaliteit ontwikkel. Gaan staan op jou staanplek (Daniël 10:11). Wanneer jy gelowig standpunt inneem laat jy nie toe dat die storm wat aan die buitekant woed storms in jou binneste veroorsaak nie. Neem dus die vaste besluit om jou in die Here te verbly, want Hy is getrou (Habakuk 3:17-19). Hy sal jou nooit begewe en jou nooit verlaat nie (Deuteronomium 31:6).
About this Plan

Hoe kry 'n mens 'n vastrapplek wanneer dit vir jou voel asof jou wêreld uitmekaarval? Hoe maak jy en waarheen gaan jy wanneer dinge nie uitwerk soos jy gehoop het nie? Luister, jy kan waarlik God se hart vir jou vertrou. Moenie toelaat dat die storms aan die buitekant onstuimigheid in jou binnemens veroorsaak nie.
More
Related Plans

The Father Lens: Helping Your Kids See Who God Is Through Who You Are

Parenting Through God’s Lens: Seeing Your Child the Way God Does

The Invitation of Christmas

Marry Me

Where Are You? A Theology of Suffering

Real. Loved. Strengthened: 7 Days With God

The Single Season

Deep Roots, Steady Faith

Grace & Truth
