Nogtans sal ekSample

Hart
"Vriend, hou jou hart gesond."
Jy moet met groot sorg na jou binnemens omsien. Moet onder geen omstandighede toelaat dat daar enige bitterheid in jou hart posvat nie (Hebreërs 12:15). Hierdie bitterheid sal jou vergiftig met verwyte en onvergewensgesindheid. Moet dit nie aan jouself doen nie. Onthou: Om onvergewensgesind te wees is soos om gif te drink en te dink jou opponent gaan iets oorkom. Doen die regte ding — besluit om te vergewe. Hou jou hart skoon. Hou jou hart rein. Volg die wyse raad om jou hart te bewaak (Spreuke 4:23). Vergifnis maak nie die onreg wat teenoor jou gepleeg is ongedaan nie; dit beteken gewoon dat jy jou nie sal vermoei met die boosheid van ander nie. Daarom, vergewe mekaar soos God ons elkeen ook in Christus vergewe het (Efesiërs 4:32).
About this Plan

Hoe kry 'n mens 'n vastrapplek wanneer dit vir jou voel asof jou wêreld uitmekaarval? Hoe maak jy en waarheen gaan jy wanneer dinge nie uitwerk soos jy gehoop het nie? Luister, jy kan waarlik God se hart vir jou vertrou. Moenie toelaat dat die storms aan die buitekant onstuimigheid in jou binnemens veroorsaak nie.
More
Related Plans

The Sexually Healthy Church

The Cast of the Christmas Story

Choose This Day: Following Christ as a Military Operator

Camping Arrangements

Weeping at Christmas

LIVING LETTERS: Showing JESUS Through Your Life

Yield. Don’t Prove - a 3 Day Devotional on Trusting God and Living as His Vessel

The Key of Gratitude: Accessing God's Presence

VICTORY OVER IDENTITY CRISIS & ADDICTIONS
