LydenstydSample

Oordenkingsvrae:
1. Waarvoor maak vas plek? Waarmee kan jy hierdie week jou lewe vul noudat jy ruimte geskep het deur te vas?
2. Wat kan jy doen om jouself met die Woord van God te vul? Op watter maniere kan jy die Woord van God in jou daaglikse roetine inbring sodat jy met waarheid gevul word?
3. In watter area van jou lewe het jy wysheid nodig? Vra God om vir jou die wysheid te gee wat jy nodig het en wees getrou om die wysheid te volg wat Hy gee.
4. Waar het jy gesien hoe die Heilige Gees jou hierdie week vul terwyl jy gevas het?
5. In watter area van jou lewe het jy vrymoedigheid nodig? Vra God om jou met vrymoedigheid te vul terwyl jy vir Hom in jou lewe plekmaak terwyl jy vas.
About this Plan

Lydenstyd is 'n tydperk van leegmaak, prysgee, skoonmaak en selfs sterf. Lydenstyd is 'n tydperk waartydens ons droefheid uitspreek oor Christus se dood en die rede vir sy dood: ons sonde.
More
Related Plans

Wellness Wahala: Faith, Fire, and Favor on Diplomatic Duty

Breaking Free From an Abusive Marriage

Finding Strength in Stillness

Connect With God Through Reformation | 7-Day Devotional

Hey Rival: A Biblical Game Plan for Christian Athletes

I Made It: Joy in the Valley

God’s Strengthening Word: Putting Faith Into Action

Film + Faith - Superheroes and the Bible

Romans: The Glory of the Gospel
