YouVersion Logo
Search Icon

LydenstydSample

Lydenstyd

DAY 43 OF 43

Oordenkingsvrae:

1. Wat weerhou jou daarvan om Christus met jou verlossing te vertrou? As jy reeds op Hom vertrou het om jou sondes te vergewe en vir jou die ewige lewe te gee, wat weerhou jou daarvan om Hom ten volle te vertrou met wat jy ook al vandag in die gesig staar?

2. Sal dit duidelik wees vir iemand wat jy pas ontmoet het dat jy 'n volgeling van Jesus is, uitsluitlik deur die wyse waarop jy ander liefhet? Hoekom of hoekom nie?

3. Waarom is dit betekenisvol dat Jesus sy gees oorgegee het?

4. Wanneer jy in die middel van 'n tydperk is waar God stil voorkom, hoe reageer jy? Werk Hy al is Hy stil? Hoe weet jy?

5. Waarom is die opstanding van Christus so belangrik?