YouVersion Logo
Search Icon

Plan Info

God se wilSample

God se wil

DAY 8 OF 71

SESSIE 2: HOE DINK JY OOR GOD SE WIL? Ons sou kon praat oor God se: - Soewereine wil - Morele wil - Individuele wil 1. Die Bybel sê die heel meeste oor God se morele wil. 2. Elke individu neem sy/haar besluite binne die reeds geopenbaarde soewereine en morele wil van God. 3. God se wil as ’n “tightrope”, of as wye grense? 4. Ons maak ons eie keuses onder leiding van die Heilige Gees binne die wye grense wat God reeds vir ons gestel het. 5. Wysheid as sleutel tot daaglikse besluitneming
Day 7Day 9

About this Plan

God se wil

Baie welkom by hierdie kort kursus oor die wil van God. In hierdie reeks word die Bybel, en veral die Nuwe Testament, ondersoek en word daar prakties gekyk na wat die Here se Woord werklik oor die wil van God te sê het....

More

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy