YouVersion Logo
Search Icon

Plan Info

God se wilSample

God se wil

DAY 71 OF 71

SESSIE 11: GOD SE WIL GESKIED IN DIE HEMEL 1. God se wil geskied in die hemel. Ons bevraagteken dikwels of die wil van God nog werklik in die hemel geskied wanneer ons geweldig ly of swaarkry. Openbaring is die boek wat die wil van God in die hemel beklemtoon. Is God nog op die troon? Geskied sy wil nog? 2. Jesus hou die boekrol vas: Hy hou die geskiedenis in sy hand! Op die aarde geskied God se wil tans gedeeltelik. In die hemel sit God egter op die troon: Eendag sal sy wil ook volkome op die Aarde geskied.

Scripture

Day 70

About this Plan

God se wil

Baie welkom by hierdie kort kursus oor die wil van God. In hierdie reeks word die Bybel, en veral die Nuwe Testament, ondersoek en word daar prakties gekyk na wat die Here se Woord werklik oor die wil van God te sê het....

More

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy