Wie Is God?Sample

Kan jy deur die wet of goeie werke gered word? — Galasiërs 2:15-16
1. Paulus is duidelik daaroor niemand God tevrede kan stel deur die wet na te kom of goeie werke te doen nie. Dit is net deur geloof wat ons vrygespreek word. Hoe laat dit jou voel?
2. Watter rol speel die wet of goeie werke dan in jou lewe?
3. Lees die verse later vandag weer om jou te herinner aan die feit dat God jou vrygespreek het sonder dat jy die wet in alle opsigte onderhou.
4. Jy kan later vanaand die verse weer in die konteks van Galasiërs 1-2 lees met die tema: Om met vertroue, verwagting en volharding te leef.
Scripture
About this Plan

Werk die volgende jaar deur antwoorde op 52 kernvrae oor God, Christus en die Gees. Elke week het sewe bydraes oor ‘n kernvraag. Dag 1: ‘n Antwoord uit die Bybel met besprekingsvrae. Dag 2-5: Vier verdere antwoorde uit die Bybel. Dag 6: Antwoorde uit die belydenisskrifte. Dag 7: 'n Boodskap. Die bydraes is gerig op gelowiges uit alle kerkverbande. Jy kan dit gebruik vir jou stiltetyd of in 'n kleingroep.
More
Related Plans

The Letter to the Philippians

How to Love Your Work and God

Lighting Up Our City Video 2: Avoiding Insider Language

Faith in Action: A Journey Through James

Life@Work - Sharing Your Faith in the Workplace

The Discipline of Study and Meditation

How to Love Like Jesus

How Is It With Your Soul?

My Problem With Prayer
