Wie Is God?Sample

Vraag 26: Wie is die Vader? — Psalm 68:6-7
1. Hoewel die NT baie meer oor God se Vaderskap sê, is dit ‘n tema wat alreeds in die OT aangeraak word. Ek kies daarom veral Bybeltekste uit die OT — uit die Psalms, Profete, Wet en Geskrifte — om oor God se Vaderskap na te dink. Hierdie teks is ‘n beskrywing in die Psalms van God as Vader. Wat tref jou van sy Vaderskap?
2. Watter rol speel ons reaksie op God as Vader in ons ervaring van Hom as Vader?
3. Lees die verse later vandag weer om jou te herinner dat God jou Vader is, dat jy aan Hom behoort, en dat Hy jou beskermer en bevryder is.
4. Jy kan later vanaand die verse weer in die konteks van Psalm 68 lees. Dit is regtig ‘n besondere Psalm wat een van die mees omvattende beskrywings van God bevat. Tema: God vul alles en almal met sy teenwoordigheid.
Scripture
About this Plan

Werk die volgende jaar deur antwoorde op 52 kernvrae oor God, Christus en die Gees. Elke week het sewe bydraes oor ‘n kernvraag. Dag 1: ‘n Antwoord uit die Bybel met besprekingsvrae. Dag 2-5: Vier verdere antwoorde uit die Bybel. Dag 6: Antwoorde uit die belydenisskrifte. Dag 7: 'n Boodskap. Die bydraes is gerig op gelowiges uit alle kerkverbande. Jy kan dit gebruik vir jou stiltetyd of in 'n kleingroep.
More
Related Plans

The Holy Spirit: God Among Us

Reimagine Influence Through the Life of Lydia

Everyday Prayers for Christmas

Simon Peter's Journey: 'Grace in Failure' (Part 1)

Who Am I, Really? Discovering the You God Had in Mind

Never Alone

Sharing Your Faith in the Workplace

The Bible in a Month

Gospel-Based Conversations to Have With Your Preteen
