Spreuke – eenjaarleesplanSample

Daar is talle beskrywings in Spreuke van die luiaard. Spreuke beskryf hier sy traagheid as ’n bron van irritasie vir enigiemand vir wie hy iets moet doen. So moedig die talle ander beskrywings in Spreuke jou aan om die karakter van die luiaard te vermy. Moenie bly slaap soos ’n skarnier aan jou bed nie (Spreuke 26:14). Moenie jou luiheid agter verspotte verskonings wegsteek nie: “daar is ’n leeu daar buite" (Spreuke 26:13). En sorg veral dat jy dinge klaar maak. Die luiaard lei selfs skade deurdat hy nie eens sy kos in sy mond sit nie (Spreuke 26:15).
Scripture
About this Plan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More
Related Plans

The Holy Spirit: God Among Us

Who Am I, Really? Discovering the You God Had in Mind

Simon Peter's Journey: 'Grace in Failure' (Part 1)

Reimagine Influence Through the Life of Lydia

Positive and Encouraging Thoughts for Women: A 5-Day Devotional From K-LOVE

Everyday Prayers for Christmas

Sharing Your Faith in the Workplace

Never Alone

The Bible in a Month
