Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke leer ons in vers 1 dat oneerlike sakepraktyke vir die Here afstootlik is. Eerlikheid dra sy goedkeuring weg, gebaseer op die wet (Levitikus 19:35-36; Deuteronomium 25:13-16). Vers 2 leer ons dat selfverheffing jou in die skande bring. Wysheid spruit voort uit bedagsaamheid (dieselfde Hebreeuse stam "ṣnʿ" word hier gebruik as in Miga 6:8 wat daar dui op gedrag wat op respek vir God gebaseer is). Vers 3 leer ons dat integriteit 'n kompas is vir opregtes, maar die valsheid van oneerlikes vernietig hulle. Eerlikheid is per definisie wysheid.
Scripture
About this Plan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More
Related Plans

Seasons of Hardship: Live the Jesus Way

3 - LORD'S PRAYER - the Lord´s Requirements

Forever Welcomed: A Five-Day Journey Into God’s Heart for All

UNPACK This...Being a Good Teammate in Life

As He Purposeth in His Heart by Vance K. Jackson

The Rapture of the Church

Every Thought Captive

Don’t Know What You’re Doing After Graduation? Good.

Philippians - Life in Jesus
