Spreuke – eenjaarleesplanSample

Hierdie spreuke bring balans in hoe ’n mens oor rykdom en armoede dink. Uiteraard moet ’n mens wysheid eerste stel (Spreuke 3:13-15), en nie jou welvaart deur onreg bekom nie (Spreuke 10:2; 16:8), maar armoede is nie speletjies nie, veral nie as dit deur eie toedoen is nie (Spreuke 10:5). Welvaart moet nie in beginsel as ’n onding beskou word nie. Armoede moet ook nie as ’n deug omarm word nie (Spreuke 14:20; 18:23; 19:7; 22:7). Die verdienste van ’n regverdige bring lewe. Die inkomste van ’n goddelose bring oordeel.
Scripture
About this Plan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More
Related Plans

The Holy Spirit: God Among Us

Who Am I, Really? Discovering the You God Had in Mind

Simon Peter's Journey: 'Grace in Failure' (Part 1)

Reimagine Influence Through the Life of Lydia

Positive and Encouraging Thoughts for Women: A 5-Day Devotional From K-LOVE

Everyday Prayers for Christmas

Sharing Your Faith in the Workplace

Never Alone

The Bible in a Month
