Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke onderskei twee maniere van praat en die motivering daaragter. Die regverdige se woorde bring lewe. Die goddelose se woorde blaas geweld aan, al klink dit op die oog af mooi. Waar haat die motivering is vir wat jy sê, bring dit mense in konflik met mekaar. Waar liefde die motivering is vir wat jy sê, bring dit mense bymekaar. Liefde werk dus presies soos vergifnis. Dit wil die oortredinge uitvee (1 Korintiërs 13:7).
Scripture
About this Plan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More
Related Plans

The Holy Spirit: God Among Us

Who Am I, Really? Discovering the You God Had in Mind

Simon Peter's Journey: 'Grace in Failure' (Part 1)

Reimagine Influence Through the Life of Lydia

Positive and Encouraging Thoughts for Women: A 5-Day Devotional From K-LOVE

Everyday Prayers for Christmas

Sharing Your Faith in the Workplace

Never Alone

The Bible in a Month
