Spreuke – eenjaarleesplanSample

Getuienis
Agur gaan vanuit sy belydenis en gebed oor tot ‘n aantal wyshede wat hy as getuienis aanbied (verse 10 tot 33).
Moenie lasterlike stories oor ander versprei nie. Jy kan self aan die pen ry.
Vers 10: Peterson vertaal: "Moenie die fluitjie op jou medewerkers agter hul rug blaas nie; Hulle sal jou daarvan beskuldig dat jy onderduims is, en dan sal jy die skuldige een wees!"
Scripture
About this Plan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More
Related Plans

Live Your OWN Life With Conviction

Move People Through God Alone

Parables of Grace: Embrace God’s Love for You

Love People?!

Christosis: Participation in Christ and Imitation of Christ

The Family Business: Living Like Jesus. Loving Like Jesus. Leading Like Jesus.

Sundays at the Track

Made for More

Anchored: The Life and Letters of the Apostle Peter
