Spreuke – eenjaarleesplanSample

Oneerbiedigheid teenoor ouers is wreed.
Vers 17: Die wreedheid van ‘n man wat spot met sy pa, en wat gehoorsaamheid aan sy ma as benede sy waardigheid beskou, sal net getroef word deur die soort wrede einde wat die Here vir hom voorspel: sy oneerbiedige oë sal deur kraaie uitgepik word, en deur roofvoëls opgevreet word. Dis kragtige metafore wat die totale weersin en minagting van die Here vir só ‘n manier van lewe uitdruk.
Scripture
About this Plan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More
Related Plans

Live Your OWN Life With Conviction

Move People Through God Alone

Parables of Grace: Embrace God’s Love for You

Love People?!

Christosis: Participation in Christ and Imitation of Christ

The Family Business: Living Like Jesus. Loving Like Jesus. Leading Like Jesus.

Sundays at the Track

Made for More

Anchored: The Life and Letters of the Apostle Peter
