Spreuke – eenjaarleesplanSample

Vers 19: Dissipline met woorde alleen werk nie met slawe nie. Dit gaan hier oor 'n slawe-mentaliteit. Dissipline met woorde alleen bring nie reaksie by ondergeskiktes nie. 'n Slaaf sal wel lyk of hy luister, maar nie verantwoordelikheid neem as daar nie gevolge vir ongehoorsaamheid is nie, al verstaan hy baie goed wat gesê word. Dit is 'n baie ongemaklike waarheid, maar ‘n waarheid nietemin. In Christus moedig Paulus slawe aan om hierdie slawe-mentaliteit af te lê en hulle eienaars met eerbied te hanteer, sodat hulle só eerbied aan Christus kan bring (1 Timoteus 6:1-2).
Vers 20: Iemand wat oorhaastig is met sy woorde, is erger as 'n dwaas (Spreuke 26:12). Dink voor jy praat!
Scripture
About this Plan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More
Related Plans

Seasons of Hardship: Live the Jesus Way

3 - LORD'S PRAYER - the Lord´s Requirements

Forever Welcomed: A Five-Day Journey Into God’s Heart for All

UNPACK This...Being a Good Teammate in Life

As He Purposeth in His Heart by Vance K. Jackson

The Rapture of the Church

Every Thought Captive

Don’t Know What You’re Doing After Graduation? Good.

Philippians - Life in Jesus
