Spreuke – eenjaarleesplanSample

Die pa bou in die “negende lewensles” aan sy seun, voort op die opdrag in Deuteronomium 6:7 dat ouers hulle kinders die gebooie van God te alle tye moet onderrig, selfs as hulle gaan slaap en as hulle opstaan.
Let op hoe God se woorde hom dan sal begelei en besig hou; selfs in sy slaap oor hom die wag sal hou. Gehoorsaamheid aan God se gebooie sal dus keer dat hy val vir die slegte vrou – prostituut – of vir ’n vreemde vrou, ‘n ander man se vrou – owerspel (vers 24). Dit sal sy lewe vrywaar van armoede en die dood.
Let op hoe die familie as konteks vir die voorskrifte van die pa geskilder word. Die seun moet ook luister na sy moeder se raad. Die gevolge van sy gehoorsaamheid word eers in positiewe terme uitgespel. Sy ouers se voorskrifte is ‘n lig op die pad na die lewe.
Scripture
About this Plan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More
Related Plans

Faith in Hard Times

Unapologetically Sold Out: 7 Days of Prayers for Millennials to Live Whole-Heartedly Committed to Jesus Christ

God in 60 Seconds - Basic Bible Bites

Homesick for Heaven

Let Us Pray

Greatest Journey!

Stormproof

Praying the Psalms

Returning Home: A Journey of Grace Through the Parable of the Prodigal Son
