Spreuke – eenjaarleesplanSample

Die pa waarsku sy seun in die vyfde plek teen die gevaar dat hy kan vasval in eiegeregtigheid. Dit is een van die talle numeriese spreuke in die boek, waar ‘n lysie gemaak word van dinge wat gedoen moet word of in hierdie geval juis vermy moet word.
Let op hoe daar weereens op liggaamsdele gefokus word om die verkeerde gedrag te illustreer: oë, tong, hande, hart, en voete.
Let ook op hoe hierdie dinge verband hou met die wet van God, die Tien Gebooie, en hoe hier uiterlike en innerlike dinge genoem word, houdings sowel as gedrag: trotse hovaardige oë (5de gebod), ’n leuenagtige bedrieglike tong en hande wat onskuldige bloed vergiet (6de gebod), ’n hart wat onheilsplanne beraam (7de gebod), voete wat haastig na die kwaad toe loop (8ste gebod), een wat as valse getuie leuens uitryg (9de gebod) en tussen broers tweedrag saai (10de gebod).
Scripture
About this Plan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More
Related Plans

Faith in Hard Times

Unapologetically Sold Out: 7 Days of Prayers for Millennials to Live Whole-Heartedly Committed to Jesus Christ

God in 60 Seconds - Basic Bible Bites

Homesick for Heaven

Let Us Pray

Greatest Journey!

Stormproof

Praying the Psalms

Returning Home: A Journey of Grace Through the Parable of the Prodigal Son
