Kom, Here Jesus, KomSample

Oordenkingsvrae:
1. Wat is 'n paar maniere waarop jy doelbewus waaksaam kan bly vir Jesus se wederkoms terwyl jy ook besig is met die werk wat Hy jou gegee het om te doen?
2. Hoe kies jy vandag om in Christus te bly?
3. Op watter maniere leef jy tans op ‘n sending vir ons Here terwyl jy wag vir sy wederkoms?
4. Hoe word sommige mense geflous deur te dink dat hulle Christene is, terwyl hulle dit nie eintlik is nie?
5. Hoe kan jy keer dat jou hart beswaard word met die bekommernisse van die wêreld?
About this Plan

Ek glo ons almal voel dit aan. Daar het ‘n verskuiwing gekom. Die wêreld voel buite beheer en dit lyk asof wat ons oor die laaste dae in die Bybel gelees het, voor ons oë bewaarheid word. Ons dae is ‘n mengelmoes van vrees, misleiding en onenigheid. Kyk ons na die toekoms, voel baie van ons wanhopig. Die antwoord is God. God is ons hoop en ons bestemming.
More
Related Plans

Acts 22:22-30 | in God's Hands

Carried Through Cancer: Five Stories of Faith

When Grief and Loss Become a Spiritual Battlefield

Matthew's Journey: 'The Gifts You Have' (Part 4)

Hospitality and the Heart of the Gospel

The Legacy of a Man – It Starts Today

It Starts With One

30-Day Marriage Class by Vance K. Jackson

Journey Through Ephesians
