Kom, Here Jesus, KomSample

Memoriseervers:
En nou, liewe kinders, julle moet in Hom bly, sodat ons almal niks te vrees sal hê wanneer Hy kom nie en by sy wederkoms nie beskaamd voor Hom sal staan nie.
1 Johannes 2:28
Uitdaging vir die Week:
Neem hierdie week tyd om te bid vir Love God Greatly en ander sendingorganisasies wat regoor die wêreld dien. Terwyl ons hierdie week fokus om met 'n missie te leef voor Jesus se koms, bid en ondersteun daardie organisasies wat uitreik na die wêreld om die evangelie tot aan die uithoeke van die aarde te versprei.
Scripture
About this Plan

Ek glo ons almal voel dit aan. Daar het ‘n verskuiwing gekom. Die wêreld voel buite beheer en dit lyk asof wat ons oor die laaste dae in die Bybel gelees het, voor ons oë bewaarheid word. Ons dae is ‘n mengelmoes van vrees, misleiding en onenigheid. Kyk ons na die toekoms, voel baie van ons wanhopig. Die antwoord is God. God is ons hoop en ons bestemming.
More
Related Plans

Hope Now: 27 Days to Peace, Healing, and Justice

Create: 3 Days of Faith Through Art

Journey Through Leviticus Part 2 & Numbers Part 1

The Intentional Husband: 7 Days to Transform Your Marriage From the Inside Out

Unbroken Fellowship With the Father: A Study of Intimacy in John

A Heart After God: Living From the Inside Out

The Revelation of Jesus

Blindsided

Wisdom for Work From Philippians
