The Bible App is completely free, with no advertising and no in-app purchases. Get the app
Vrygespreek

5 Days
Hierdie dagstukkies herinner ons dat ons geloof gebou is op God se oneindige groot genade vir ons. In ‘n wêreld waar daar maar baie min genade te sien is, soms veral in die kerk, kom spreek God ons deur Jesus Christus vry van alle skuld en sonde. Ons kan met geruste hart as vry kinders van God leef. Hierdie leesplan is gebaseer op Stephan Joubert se boek VRYGESPREEK!
Ons wil graag Christian Art Publishers bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://cumbooks.co.za/









