YouVersion Logo
Search Icon

Plan Info

Handelinge: Die Heilige Gees Vrygestel in JouSample

Handelinge: Die Heilige Gees Vrygestel in Jou

DAY 4 OF 7

Die “Raad” waarna in Handelinge en die evangelies verwys word, is die Sanhedrin. Die hoëpriester was die voorsittende beampte en die res, 71 manne, was saamgestel uit Fariseërs en Sadduseërs. Dit was voor hierdie “hof”, wat onder die gesag van Rome oor die Jode geregeer het, wat Stefanus moes verskyn. Lees nou Handelinge 7:1-19 Hou in gedagte waarvan die Raad Stefanus beskuldig het. Om ernstig oor hierdie beskuldiging te dink terwyl jy lees, sal jou help om te begryp waarom Stefanus sê wat hy sê. Alhoewel jy in vandag se opdrag op Stefanus se toespraak moet konsentreer, moet jy ook sensitief wees vir wat jy omtrent die kinders van Israel, die aartsvaders en Josef leer. Hierdie weergawe bied ’n wonderlike oorsig oor die geskiedenis van Israel.

Scripture

Day 3Day 5

About this Plan

Handelinge: Die Heilige Gees Vrygestel in Jou

Weet jy wat dit beteken om "te wandel in die Gees"? Nou kan jy eerstehands uitvind wie die Heilige Gees is, aan wie Hy as gawe gegee word en hoe Hy sy verstommende funksie vervul. Die boek Handelinge is 'n goudmyn van on...

More

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy