Handelinge: Die Heilige Gees Vrygestel in JouSample

Lees Handelinge 6:1-7 weer ’n keer.
Vra hierdie keer vrae oor die teks, met behulp van die vyf W- en H-vrae. Skryf jou waarnemings in ‘n nota in die Bybeltoep of in jou persoonlike notaboek.
- Wat was die omstandighede?
- Wie was daarby betrokke?
- Waarom is die probleem op dié spesifieke manier opgelos?
- Wie was verantwoordelik vir die verkiesing van die sewe manne?
- Aan watter vereistes moes die manne voldoen en wat het gebeur nadat hulle gekies was?
Toepassing:
Watter les vir jou eie lewe kan jy uit hierdie episode leer?
Scripture
About this Plan

Weet jy wat dit beteken om "te wandel in die Gees"? Nou kan jy eerstehands uitvind wie die Heilige Gees is, aan wie Hy as gawe gegee word en hoe Hy sy verstommende funksie vervul. Die boek Handelinge is 'n goudmyn van onmeetbare waarhede. Ontdek self die dinamiese werking van God se Gees in die lewens van die eerste gelowiges.
More
Related Plans

Time Reset for Christian Moms

Building Multicultural Churches

Lost Kings | Steward Like a King

God’s Answer to Anxiety: 7 Truths That Calm the Chaos Inside

The Book of Psalms (30-Day Journey)

The Prophetic Mom: Standing in Intercession for Your Child’s Divine Destiny

When You’re Desperate: 21 Days of Honest Prayer

God Says I Am: Embracing Peace & Walking in Power

Transformational Days of Courage for Women
