YouVersion Logo
Search Icon

Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa DeoSample

Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa Deo

DAY 21 OF 28

Micah 6:8 ESV  "He has told you, O man, what is good; and what does the Lord require of you but to do justice, and to love kindness, and to walk humbly with your God?"

 

Hoe kan ons “reg laat geskied” (do justice) in ons lewens?

Dink aan maniere waarop jy nederig voor God kan lewe.

Bid dat ons reg sal laat geskied, liefde bewys en nederig voor God sal lewe. (Micah 6:8 ESV)

Bid dat ons sal praat namens dié wat nie ‘n stem het nie, dat ons reg sal laat geskied aan die behoeftiges. (Spreuke. 31:8)