Ten volle toegewyd. 4-weke leesplan deur Doxa DeoSample

1 Korintiërs 10:13 “God is getrou. Hy sal nie toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; as die versoeking kom, sal Hy ook die uitkoms gee, sodat julle dit kan weerstaan.”
Watter versoekings het jy tans?
Vra die Here om jou te wys watter uitkomste Hy vir jou gee.
Bid dat wanneer ons versoek word, ons nie ter wille van wat ons nou wil hê, dit wat belangrik is, sal inboet nie. (Heb. 12:17 MSG)
Bid dat ons versoeking sal kan weerstaan en die uitkoms sal sien wat die Here gee. (1 Kor. 10:13)
Scripture
About this Plan

Toewyding aan die Here begin met die verstaan dat ons God heelhartig moet liefhê: met ons hele hart, siel, verstand en krag. Hoe lyk dit in my daaglikse lewe? Maak tyd en kry 'n stil plek - en kom saam met ons op hierdie toewydingsreis.
More
Related Plans

God's Book: An Honest Look at the Bible's Toughest Topics

Game Changers: Devotions for Families Who Play Different (Age 8-12)

Awakening Faith: Hope From the Global Church

Protocols, Postures and Power of Thanksgiving

30 Powerful Prayers for Your Child Every Day This School Year

Sharing Your Faith in the Workplace

Legacy Lessons W/Vance K. Jackson

24 Days to Reflect on God's Heart for Redemption

You Say You Believe, but Do You Obey?
