Spreuke – eenjaarleesplanគំរូ

Spreuke – eenjaarleesplan

ថ្ងៃទី 130 ក្នុងចំណោម 365 ថ្ងៃ

Vers 34 kontrasteer geregtigheid en sonde. Waar leiers en die gemeenskap daarop fokus om God se wil in alles te doen, trek almal voordeel daaruit. Die nasie word verhoog onder die nasies. Waar sonde egter toegelaat word om onbeperk vastrapplek te kry, word dit as ’n skande gereken onder al die nasies. Vers 35 kontrasteer die onderdane van ’n koning. Dié wat verstandig optree geniet die guns van die koning. Dié wat skandes maak kom onder sy oordeel.

អត្ថបទគម្ពីរ

អំពី​គម្រោងអាន​នេះ

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More