Lig - Aangetrek Tot Die Lewe Deur Die Wonderbaarlike Lig Van Godគំរូ

Lig -  Aangetrek Tot Die Lewe Deur Die Wonderbaarlike Lig Van God

ថ្ងៃទី 5 ក្នុងចំណោម 5 ថ្ងៃ

Som hierdie gedeelte in jou eie woorde op en maak ‘n lys van dit wat jy ontdek het. Vertel ‘n vriend hierdie week een ding wat hierdie verse jou geleer het. Dit is dalk presies die “lig” wat hulle nodig het!

As jy van hierdie plan gehou het, kan jy na vier gratis ligte 2GO-Bybelstudies gaan wat handel oor die lewe, verhoudings, wonderwerke en boodskappe van Jesus. Laai studie- en leiergidse af by nbs2go.com



អត្ថបទគម្ពីរ

ថ្ងៃ 4

អំពី​គម្រោងអាន​នេះ

Lig -  Aangetrek Tot Die Lewe Deur Die Wonderbaarlike Lig Van God

Soos jy daagliks God se Woord lees, dit oordink en in jou lewe toepas, sal jy beter toegerus wees om die vyand se kunsmatige ligte te onderskei, op God se verligte pad te bly en helder te skyn vir Christus in jou huis en in jou gemeenskap.

More