1
PSALMS 127:1
Afrikaans 1983
AFR83
'n Pelgrimslied. Van Salomo. As die Here die huis nie bou nie, swoeg dié wat daaraan bou, tevergeefs. As die Here die stad nie beskerm nie, waak dié wat dit beskerm, tevergeefs.
ប្រៀបធៀប
រុករក PSALMS 127:1
2
PSALMS 127:3-4
Seuns is geskenke van die Here, kinders word deur Hom gegee. Soos pyle in die hand van 'n krygsman, so is seuns wat gebore is toe hulle vader nog jonk was.
រុករក PSALMS 127:3-4
គេហ៍
ព្រះគម្ពីរ
គម្រោងអាន
វីដេអូ