1
JEREMIA 16:21
Afrikaans 1983
AFR83
Daarom sal Ek die nasies my mag en my krag laat ken; dié keer sal Ek hulle dit laat ken, en hulle sal weet dat my Naam die Here is.
ប្រៀបធៀប
រុករក JEREMIA 16:21
2
JEREMIA 16:19
Here, my Sterkte, my Beskermer, my Toevlug in tyd van nood, na U toe sal die nasies kom van die uithoeke van die aarde af en hulle sal sê: “Ons voorvaders het net vals gode gehad, nikswerd en nutteloos.”
រុករក JEREMIA 16:19
3
JEREMIA 16:20
Kan 'n mens vir hom gode maak? Dit is mos nie gode nie!
រុករក JEREMIA 16:20
គេហ៍
ព្រះគម្ពីរ
គម្រោងអាន
វីដេអូ