1
ESEGIËL 11:19
Afrikaans 1983
AFR83
Ek sal hulle 'n ander hart gee en 'n nuwe gees onder hulle laat posvat, Ek sal die kliphart uit hulle liggaam verwyder en hulle 'n hart van vleis gee.
ប្រៀបធៀប
រុករក ESEGIËL 11:19
2
ESEGIËL 11:20
Dan sal hulle volgens my voorskrifte leef en my bepalings nakom en daarvolgens optree. Hulle sal my volk wees, en Ek sal hulle God wees.
រុករក ESEGIËL 11:20
3
ESEGIËL 11:17
“Jy moet sê: So sê die Here my God: Ek gaan julle dan ook nou bymekaarmaak tussen die ander nasies uit, julle versamel uit die ander lande waarheen Ek julle verstrooi het, en vir julle die land Israel teruggee.
រុករក ESEGIËL 11:17
គេហ៍
ព្រះគម្ពីរ
គម្រោងអាន
វីដេអូ