ESEGIËL 11:20
ESEGIËL 11:20 AFR83
Dan sal hulle volgens my voorskrifte leef en my bepalings nakom en daarvolgens optree. Hulle sal my volk wees, en Ek sal hulle God wees.