1
2 KORINTIËRS 11:14-15
Afrikaans 1983
AFR83
En geen wonder nie! Satan self doen hom voor as 'n engel van die lig. Daarom is dit ook nie snaaks dat sy dienaars hulle voordoen as mense wat die wil van God doen nie. Aan die einde sal hulle kry wat hulle vir hulle dade verdien.
ប្រៀបធៀប
រុករក 2 KORINTIËRS 11:14-15
2
2 KORINTIËRS 11:3
Maar ek is bang dat julle gedagtes weggelei sal word van die onverdeelde en suiwere toewyding aan Christus, net soos Eva verlei is deur die listigheid van die slang.
រុករក 2 KORINTIËRS 11:3
3
2 KORINTIËRS 11:30
As daar dan geroem moet word, sal ek roem, maar dan oor my swakhede.
រុករក 2 KORINTIËRS 11:30
គេហ៍
ព្រះគម្ពីរ
គម្រោងអាន
វីដេអូ