1
2 KORINTIËRS 10:5
Afrikaans 1983
AFR83
en elke hooghartige aanval wat teen die kennis van God gerig word. Ons neem elke gedagte gevange om dit aan Christus gehoorsaam te maak.
ប្រៀបធៀប
រុករក 2 KORINTIËRS 10:5
2
2 KORINTIËRS 10:4
Die wapens van ons stryd is nie die wapens van die mens nie, maar die kragtige wapens van God wat vestings kan vernietig. Daarmee vernietig ons die redenasies
រុករក 2 KORINTIËRS 10:4
3
2 KORINTIËRS 10:3
Natuurlik leef ons in 'n menslike liggaam, maar ons voer nie die stryd met menslike wapens nie.
រុករក 2 KORINTIËRS 10:3
4
2 KORINTIËRS 10:18
Die man wat die proef deurstaan het, is nie die een wat homself prys nie, maar die een wat deur die Here geprys word.
រុករក 2 KORINTIËRS 10:18
គេហ៍
ព្រះគម្ពីរ
គម្រោងអាន
វីដេអូ