1
1 KORINTIËRS 4:20
Afrikaans 1983
AFR83
Die koninkryk van God is immers nie 'n saak van praatjies nie, maar van krag.
ប្រៀបធៀប
រុករក 1 KORINTIËRS 4:20
2
1 KORINTIËRS 4:5
Daarom moet julle nie te vroeg, voordat die Here kom, 'n oordeel uitspreek nie. Hy sal ook die dinge wat in duisternis verborge is, aan die lig bring en die bedoelings van die hart blootlê. Elkeen sal dan van God die lof ontvang wat hom toekom.
រុករក 1 KORINTIËRS 4:5
3
1 KORINTIËRS 4:2
Van 'n bestuurder word veral vereis dat hy betroubaar moet wees.
រុករក 1 KORINTIËRS 4:2
4
1 KORINTIËRS 4:1
So moet julle ons dan sien: ons is dienaars van Christus en bestuurders aan wie die geheimenisse van God toevertrou is.
រុករក 1 KORINTIËRS 4:1
គេហ៍
ព្រះគម្ពីរ
គម្រោងអាន
វីដេអូ