1
1 KORINTIËRS 3:16
Afrikaans 1983
AFR83
Weet julle nie dat julle die tempel van God is en dat die Gees van God in julle woon nie?
ប្រៀបធៀប
រុករក 1 KORINTIËRS 3:16
2
1 KORINTIËRS 3:11
want niemand kan 'n ander fondament lê as wat reeds gelê is nie. Die fondament is Jesus Christus.
រុករក 1 KORINTIËRS 3:11
3
1 KORINTIËRS 3:7
Dit gaan dus nie om die een wat plant of die een wat natgooi nie, maar om God wat laat groei.
រុករក 1 KORINTIËRS 3:7
4
1 KORINTIËRS 3:9
Ons is medewerkers in diens van God, en julle is die saailand van God. Julle is ook die gebou van God.
រុករក 1 KORINTIËRS 3:9
5
1 KORINTIËRS 3:13
elkeen se werk sal aan die lig kom. Die dag wanneer Christus kom, sal dit duidelik word. Die dag kom met vuur, en die vuur sal die gehalte van elkeen se werk toets.
រុករក 1 KORINTIËRS 3:13
6
1 KORINTIËRS 3:8
Die een wat plant en die een wat natgooi, staan op gelyke voet: God sal elkeen beloon volgens sy werk.
រុករក 1 KORINTIËRS 3:8
7
1 KORINTIËRS 3:18
Niemand moet homself mislei nie. As een van julle dink dat hy volgens die maatstaf van hierdie wêreld 'n wyse man is, moet hy dwaas word sodat hy werklik 'n wyse mens kan word
រុករក 1 KORINTIËRS 3:18
គេហ៍
ព្រះគម្ពីរ
គម្រោងអាន
វីដេអូ