1
PSALMS 10:17-18
Afrikaans 1983
AFR83
U het die gesmeek van die hulpeloses gehoor, Here. U gee hulle nuwe moed. U verhoor hulle gebed. U behartig die regsaak van die weeskind en van die mens in nood, sodat niemand op aarde langer in vrees hoef te lewe nie.
مقایسه
PSALMS 10:17-18 را جستجو کنید
2
PSALMS 10:14
En die hele tyd het U dit gesien, die lyding en verdriet. U let daarop en maak daar 'n einde aan. Op U verlaat die ongelukkige hom, ook vir die weeskind is U 'n helper.
PSALMS 10:14 را جستجو کنید
3
PSALMS 10:1
Waarom staan U so ver weg, Here? Waarom trek U U terug in tye van nood?
PSALMS 10:1 را جستجو کنید
4
PSALMS 10:12
Kom tog, Here! Toon u mag, o God! Moet die hulpeloses tog nie vergeet nie.
PSALMS 10:12 را جستجو کنید