1
PSALMS 69:30
Afrikaans 1983
AFR83
Ek is 'n hulpelose mens, vol pyn, maar U, o God, sal my red en my beskerm.
مقایسه
PSALMS 69:30 را جستجو کنید
2
PSALMS 69:13
Die leeglêers in die stadspoort maak praatjies oor my, en dronklappe maak liedjies oor my.
PSALMS 69:13 را جستجو کنید
3
PSALMS 69:16
Moenie dat die stroom my meesleur en die diep water my insluk nie, en moenie dat hierdie put toegaan bokant my nie.
PSALMS 69:16 را جستجو کنید
4
PSALMS 69:33
Die verdruktes sal my lied hoor en bly wees, dié wat by God hulp soek, sal moed skep
PSALMS 69:33 را جستجو کنید