1
PSALMS 68:19
Afrikaans 1983
AFR83
U het krygsgevangenes weggevoer, mense het vir U geskenke gebring, selfs dié wat teen U in opstand was. Toe het U opgegaan na die hoogte om daar te woon, Here God!
مقایسه
PSALMS 68:19 را جستجو کنید
2
PSALMS 68:5
Sing 'n lied tot eer van God, sing tot eer van sy Naam, maak 'n pad vir Hom wat op die wolke ry, en jubel voor Hom wie se Naam Here is.
PSALMS 68:5 را جستجو کنید
3
PSALMS 68:6
'n Vader vir weeskinders en 'n beskermer van die reg van weduwees is God in sy heilige woning.
PSALMS 68:6 را جستجو کنید
4
PSALMS 68:20
Geloof sy die Here! Dag na dag dra Hy ons! God is ons hulp! Sela
PSALMS 68:20 را جستجو کنید