1
PSALMS 51:10
Afrikaans 1983
AFR83
Laat my weer blydskap en vreugde belewe. U het my verbrysel; laat my weer jubel.
مقایسه
PSALMS 51:10 را جستجو کنید
2
PSALMS 51:12
Skep vir my 'n rein hart, o God, vernuwe my gees en maak my standvastig.
PSALMS 51:12 را جستجو کنید
3
PSALMS 51:11
Moet tog nie ag slaan op my sondes nie, wis al my skuld uit!
PSALMS 51:11 را جستجو کنید
4
PSALMS 51:17
Here, gee my die woorde om u lof te verkondig.
PSALMS 51:17 را جستجو کنید
5
PSALMS 51:1-2
Vir die koorleier. 'n Psalm van Dawid, na aanleiding daarvan dat die profeet Natan na hom toe gekom het oor sy owerspel met Batseba.
PSALMS 51:1-2 را جستجو کنید
6
PSALMS 51:7
Ek was al skuldig toe ek gebore is, met sonde belaai toe my moeder swanger geword het.
PSALMS 51:7 را جستجو کنید
7
PSALMS 51:4
Was my skoon van my skuld, reinig my van my sonde!
PSALMS 51:4 را جستجو کنید