1
PSALMS 35:1
Afrikaans 1983
AFR83
Van Dawid. Behartig my saak teen dié wat my aankla, Here, tree op teen my vyande
مقایسه
PSALMS 35:1 را جستجو کنید
2
PSALMS 35:27
Maar dié wat wil hê ek moet vrygespreek word, laat hulle juig en bly wees, laat hulle altyd weer sê: “Die Here is groot. Hy sorg dat sy dienaar vrede het.”
PSALMS 35:27 را جستجو کنید
3
PSALMS 35:28
My tong sal nie stil word oor u trou nie, dag vir dag sal ek U loof.
PSALMS 35:28 را جستجو کنید
4
PSALMS 35:10
My hele wese sê: “Here, wie is soos U wat die swakke bevry van dié wat sterker is, die swakke en die arme van dié wat hom beroof?”
PSALMS 35:10 را جستجو کنید