1
PSALMS 36:9
Afrikaans 1983
AFR83
In u huis geniet hulle oorvloed, U laat hulle drink uit die strome van u goedheid.
مقایسه
PSALMS 36:9 را جستجو کنید
2
PSALMS 36:7
u geregtigheid tot op die hoogste berge, die reg wat U spreek, tot in die dieptes van die see. U sorg vir mens en dier, o Here.
PSALMS 36:7 را جستجو کنید
3
PSALMS 36:5
Selfs as hy gaan lê, dink hy net kwaad uit; hy bly op 'n pad wat nie reg is nie; wat sleg is, verwerp hy nie.
PSALMS 36:5 را جستجو کنید
4
PSALMS 36:6
Here, u liefde reik tot in die hemel, u trou tot in die wolke
PSALMS 36:6 را جستجو کنید