1
PSALMS 34:18
Afrikaans 1983
AFR83
As die regverdiges om hulp roep, hoor die Here hulle en red Hy hulle uit al hulle benoudhede.
مقایسه
PSALMS 34:18 را جستجو کنید
2
PSALMS 34:4
Sing saam met my oor die grootheid van die Here en laat ons saam sy Naam prys.
PSALMS 34:4 را جستجو کنید
3
PSALMS 34:19
Die Here is naby die gebrokenes, Hy help die moedeloses.
PSALMS 34:19 را جستجو کنید
4
PSALMS 34:8
Die Engel van die Here slaan sy laer op rondom dié wat die Here dien, en red hulle.
PSALMS 34:8 را جستجو کنید
5
PSALMS 34:5
Ek het die Here aangeroep en Hy het my geantwoord, Hy het my gered uit alle doodsgevare.
PSALMS 34:5 را جستجو کنید
6
PSALMS 34:17
Maar Hy tree op teen dié wat kwaad doen en vee selfs die herinnering aan hulle van die aarde af.
PSALMS 34:17 را جستجو کنید
7
PSALMS 34:7
Ek is een van die ellendiges wat geroep het. Die Here het gehoor, uit al my benoudhede het Hy my gered.
PSALMS 34:7 را جستجو کنید
8
PSALMS 34:14
moet hy sy tong weerhou van kwaadpraat en sy lippe van leuens.
PSALMS 34:14 را جستجو کنید
9
PSALMS 34:13
As iemand die lewe liefhet en 'n lang lewe begeer om die goeie te geniet
PSALMS 34:13 را جستجو کنید
10
PSALMS 34:15
Bly weg van die kwaad af en doen wat goed is, soek vrede en jaag dit na!
PSALMS 34:15 را جستجو کنید
11
PSALMS 34:3
Ek sal die roem van die Here sing; dié wat swaar kry, sal dit hoor en daaroor bly wees.
PSALMS 34:3 را جستجو کنید