1
PSALMS 19:14
Afrikaans 1983
AFR83
Weerhou my van opsetlike sondes, laat hulle nie oor my heers nie. Dan sal ek onberispelik wees en vry van hierdie groot sonde.
مقایسه
PSALMS 19:14 را جستجو کنید
2
PSALMS 19:7
Aan die een kant van die hemel kom hy op en aan die ander kant gaan hy onder, en niks ontkom aan sy gloed nie.
PSALMS 19:7 را جستجو کنید
3
PSALMS 19:1
Vir die koorleier. 'n Psalm van Dawid.
PSALMS 19:1 را جستجو کنید
4
PSALMS 19:8
Die woord van die Here is volmaak: dit gee lewe. Die onderwysing van die Here is betroubaar: dit gee wysheid aan dié wat nog onervare is.
PSALMS 19:8 را جستجو کنید
5
PSALMS 19:9
Die bevele van die Here dui die regte koers aan: dit bring blydskap. Die gebod van die Here is helder: dit gee insig.
PSALMS 19:9 را جستجو کنید